Ontwerp-element: KLEUR
EIENSKAPPE VAN KLEUR
Hue
Waarde
Intensiteit van kleur
Kleurnaam
Lig – Tint (voeg wit by)
Verwys na suiwerheid van kleur
bv.,“blou” of “turkoois”
Donker – Tone (voeg swart & wit by)
- Skadu (voeg swart by)
Hoë – Helderheid
Laag - Dof
DIE KLEURWIEL
• Hierdie visuele hulpmiddel help om die vorming van kleure te verstaan.
• Illustreer die verband tussen primêre, sekondêre en tersiêre kleure.
IMG_256
KLASSIFIKASIE VAN KLEUR
Primêre kleure
• Kan nie gemaak of gemeng word nie
• Blou, rooi, geel
Sekondêre kleure
• Hierdie kleure word gevorm deur die kombinasie van twee primêre kleure.
• Rooi + Blou = Pers; Rooi + Geel = Oranje; Geel + Blou = Groen
Tersiêre of intermediêre kleure:
Hierdie kleure word gevorm deur 'n primêre kleur met 'n sekondêre kleur te kombineer.
EIENSKAPPE VAN KLEUR
Kleure word identifiser as warm of koel/koud
WARM (Son)
KOEL/KOUE (Water/Lug)
Geel, Oranje, Rooi, Maroen, Cerise, Pienk
Liggroen, Donkergroen, Blou,
Royal Blou, Navy, Pers, Violet
1. Skep ʼn illusie van
• vergroting
• vrolikheid en opgewektheid
• warmte (suid-front vertrekke)
2. Kan oorweldigend wees as in oormaat
gebruik
3. Skep helder, duidelike nadruk punte
4. Laat voorwerpe na vore beweeg en laat
dit groter lyk
1. Skep ʼn illusie van
• Ruimte
• Kalmte
• Koelte (noord-front vertrekke)
2. Kan neerdrukkend wees as in oormaat
gebruik
3. Skep sagte nadruk punte
4. Laat voorwerpe terugwaarts beweeg en
laat dit kleiner lyk
KLEUR KAN EMOSIE WEERSPIEËL, BV.
* vreugde / geluk
* rustig en kalm
* somber / hartseer
* voortvarendheid
* jaloesie
________________
KLEURKOMBINASIES
Verwante kleurkombinasies
Monochromatiese kleurskema:
Gebruik verskillende tinte of skakerings van dieselfde kleur saam
Analogiese kleurskema:
• Twee of drie kleure langs
mekaar op die kleurwiel.
• Kontrasterende
kleurkombinasies
'n Foto wat teks, knipkuns bevat
Beskrywing outomaties gegenereer
Komplimentêre kleurskema:
Twee kleure lê teenoor mekaar op die kleurwiel.
Dubbele komplementêre kleurskema:
Twee kleure lê langs mekaar op die kleurwiel sowel as die twee kleure wat direk teenoor mekaar lê.
KONSTRASTERENDE KLEURKOMBINASIES:
Gesplete komplementêre kleurskema:
Een kleur word saam met twee kleure aan weerskante van die kleur op die kleur gebruik
'n Foto wat teks, horlosie, knipkuns bevat
Beskrywing outomaties gegenereer
Komplementêre kleurskema met dubbele verdeling:
Twee kleure wat weerskante van 'n kleur saam met hul aanvullings lê.
Triade komplementêre kleurskema:
Daar word drie kleure gebruik wat by elke punt van die driehoek voorkom as 'n gelyksydige driehoek op die kleurwiel geplaas word
IMG_256